Geskryf deur:

Elani Venter

Spanningsfiksie

312 bladsye

Sagteband

ISBN: 9781990936586

Wanneer Rikus van Dyk 'n uitnodiging rig aan die lede van die ou bende om 'n paar dae voor die skoolreünie by hom in Micasabaai te kom kuier sodat hulle kan opvang, het nie een van die vyfmanskap 'n idee wat vir hulle voorlê nie... 

 

Sommer gou steek 'n paar ou geraamtes weer kop uit. Elkeen het sy geheime, en al wat Kato, Rikus, Hein, Xavier en Janco regtig van mekaar weet, is die persepsies van wie hulle destyds as tieners was, en selfs daardie persepsies kan nie vertrou word nie. Hulle was net kinders en het na die wêreld gekyk vanuit hulle uiteenlopende omstandighede. Nou is daar twintig verlore jare tussenin waartydens enigiets kon gebeur het. Wie se storie is die waarheid en wie s'n nie? Wie is hierdie vriende regtig?

 

En dan word iemand vermoor...

DIE REÜNIE

Opsies om die boek te koop:

  • Bestel die boek direk by Nukkerig en laat dit by jou huis aflewer (R110 vir aflewering)

  • Bestel die boek direk by Nukkerig en gaan haal dit by jou naaste PEP af (R60 PEP Paxi)

  • Bestel by Takealot.com

  • Bestel by jou naaste Bargain Books of Exclusive Books (as hulle dit nie in voorraad het nie, kan hulle dit vir jou bestel)

  • Laai die eboek af by Amazon.com of Kobo.com

© 2020 by Nukkerig

1x book = R150

Any 2x books = R250

Any 3x books = R350

  • Facebook
  • Instagram
This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now