About Nukkerig:

Nukkerig is a new, independent South African publishing company that focusses on adult fiction in a variety of genres. Labelled by ourselves as “Comfortable Reads” our aim is that our stories will be easy to read and extremely gripping from the very first page – especially for busy men and women with a lot on their minds, little time for reading, and who are looking to lose themselves for a few hours in a good book. Although filled with all the magical mainstream ingredients of suspense, action, mystery, drama and humor, our stories are by now means shallow. Each Nukkerig-book promises to be an uplifting read that will leave you relaxed, nourished and ready to take on the world again!

 

Warning: Our characters have the tendancy to linger with you long after you've closed the book. Also, Nukkerig-books are strangely addictive. You probably won't be able to stop at one.

 

Nukkerig is 'n nuwe, onafhanklike Suid-Afrikaanse uitgewer wat fokus op volwasse fiksie in 'n verskeidenheid genres. Geklassifiseer deur onsself as “Comfortable Reads”, is dit ons hoofdoel dat ons stories maklik sal wees om te lees en buitengewoon boeiend vanaf die eerste bladsy – spesiaal vir besige mans en vroue wat baie hooi op hulle vurk het, min tyd vir lees kry, en hulself graag vir 'n paar uur wil verloor in 'n goeie boek. Alhoewel ons stories al die hoofstroom-elemente bevat, soos spanning, aksie, intrige, raaisels en humor, is dit geensins oppervlakkig nie. Elke Nukkerig-boek beloof om 'n opbouende lees te wees wat jou ontspanne en herlaai sal laat, reg om weer die wêreld aan te vat!

 

Waarskuwing: Ons karakters het die gewoonte om by jou te bly lank nadat jy die boek reeds toegemaak het. Nukkerig-boeke is ook vreemd verslawend. Jy sal moontlik nie net een kan lees nie.

Sign up for the latest updates & releases!

  • Facebook
  • Instagram

© 2020 by Nukkerig

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now